Jeremia 13:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As jy dan in jou hart sê: Waarom het hierdie dinge my oorgekom? Weens die grootheid van jou ongeregtigheid is jou slippe opgetel, het jou hakskene gely onder geweld.

Jeremia 13

Jeremia 13:16-26