Jeremia 13:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar as julle daar nie na luister nie, sal my siel in skuilplekke ween vanweë die hoogmoed; en my oog sal bitterlik huil en afloop in trane, omdat die kudde van die Here as gevangenes weggevoer is.

Jeremia 13

Jeremia 13:14-25