Jeremia 13:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ek sal hulle verbrysel, die een teen die ander, die vaders en die kinders almal saam, spreek die Here. Ek sal nie spaar of verskoon of My ontferm nie, dat Ek hulle nie sou verdelg nie.

Jeremia 13

Jeremia 13:5-15