SO het die Here vir my gesê: Gaan koop vir jou ’n linnegord en bind dit om jou heupe; maar laat dit nie in die water kom nie.