Jeremia 12:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As jy met voetgangers loop, maak hulle jou moeg: hoe sal jy dan wedywer met die perde? En in ’n land van vrede voel jy jou veilig: hoe sal jy dan maak in die pronkbosse van die Jordaan?

Jeremia 12

Jeremia 12:1-12