Jeremia 12:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as hulle ywerig die weë van my volk leer om te sweer by my Naam: So waar as die Here leef, soos hulle my volk geleer het om te sweer by Baäl — dan sal hulle onder my volk gebou word.

Jeremia 12

Jeremia 12:15-17