Jeremia 12:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

REGVERDIG is U, o Here, as ek met U sou twis. Tog wil ek oor regsake met U spreek: Waarom is die weg van die goddelose voorspoedig? Waarom lewe hulle rustig, almal wat ontrou bedrywe?

Jeremia 12

Jeremia 12:1-3