Jeremia 11:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

daarom, so spreek die Here van die leërskare: Kyk, Ek doen besoeking oor hulle; die jongmanne sal sterwe deur die swaard, hulle seuns en hulle dogters sal sterwe deur hongersnood,

Jeremia 11

Jeremia 11:13-23