Jeremia 11:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar, o Here van die leërskare, regverdige Regter, wat niere en hart toets, laat my u wraak op hulle sien, want aan U het ek my regsaak toevertrou.

Jeremia 11

Jeremia 11:13-23