Jeremia 11:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die Here het jou die naam gegee: groen olyfboom, skoon deur mooi gevormde vrugte; maar by die geluid van ’n groot gedruis het Hy ’n vuur daarteen aangesteek, en sy takke het gebreek.

Jeremia 11

Jeremia 11:13-23