Jeremia 10:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Silwer wat plat geslaan is, word uit Tarsis gebring en goud uit Ufas, die werk van die ambagsman en van die hande van die goudsmid; pers en purperrooi is hulle klere; ’n werk van kunstenaars is hulle almal.

Jeremia 10

Jeremia 10:6-11