Hoor! ’n Gerug. Daar kom dit, en wel ’n groot geraas uit die Noordland, om die stede van Juda ’n woesteny te maak, ’n lêplek van jakkalse.