Jeremia 1:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Voordat Ek jou in die moederskoot gevorm het, het Ek jou geken; en voordat jy uit die liggaam voortgekom het, het Ek jou geheilig; Ek het jou tot ’n profeet vir die nasies gemaak.

Jeremia 1

Jeremia 1:1-6