Jeremia 1:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die woord van die Here het vir die tweede keer tot my gekom en gesê: Wat sien jy? En ek antwoord: Ek sien ’n kokende pot wat van die noorde af kyk.

Jeremia 1

Jeremia 1:5-19