Jakobus 5:19-20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

19. Broeders, as een onder julle van die waarheid afgedwaal het en iemand hom bekeer,

20. laat hy weet dat die een wat ’n sondaar van sy dwaalweg bekeer, ’n siel uit die dood sal red en ’n menigte sondes sal bedek.

Jakobus 5