Jakobus 4:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Broeders, moenie van mekaar kwaad spreek nie. Dié wat kwaad spreek van sy broeder en sy broeder oordeel, spreek kwaad van die wet en oordeel die wet; en as jy die wet oordeel, is jy nie ’n dader van die wet nie, maar ’n regter.

Jakobus 4

Jakobus 4:2-17