Jakobus 2:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

WAT baat dit, my broeders, as iemand sê dat hy die geloof het, maar hy het nie die werke nie? Dié geloof kan hom tog nie red nie?

Jakobus 2

Jakobus 2:4-20