Jakobus 2:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want Hy wat gesê het: Jy mag nie egbreek nie, het ook gesê: Jy mag nie doodslaan nie. As jy nou nie egbreek nie, maar doodslaan, het jy ’n oortreder van die wet geword.

Jakobus 2

Jakobus 2:5-16