Jakobus 1:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarna, as die begeerlikheid ontvang het, baar dit sonde; en as die sonde tot volle ontwikkeling gekom het, bring dit die dood voort.

Jakobus 1

Jakobus 1:9-19