Jakobus 1:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Laat niemand, as hy in versoeking kom, sê: Ek word deur God versoek nie. Want God kan deur die kwaad nie versoek word nie, en self versoek Hy niemand nie.

Jakobus 1

Jakobus 1:10-22