Hoséa 9:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want kyk, hulle gaan heen weens die verwoesting: Egipte sal hulle versamel, Mof hulle begrawe; onkruid sal hulle skat van silwergoed in besit neem, dorings in hulle tente wees.

Hoséa 9

Hoséa 9:1-14