Hoséa 9:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ek het Israel gevind soos druiwe in die woestyn; Ek het julle vaders gesien soos voorvye aan die vyeboom in sy eerste groei; maar húlle het na Baäl-Peor gekom en hulle aan die skandegod toegewy en ’n verfoeisel geword net soos die voorwerp van hulle liefde.

Hoséa 9

Hoséa 9:4-11