Hoséa 8:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want hulle saai wind, maar hulle sal storm maai; dit het geen halm nie; wat uitspruit, lewer geen meel op nie; selfs as dit iets oplewer, sou vreemdelinge dit verslind.

Hoséa 8

Hoséa 8:2-13