Hoséa 8:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Húlle het konings aangestel, maar nie uit My nie; hulle het vorste gekies, maar sonder my wete; van hul silwer en goud het hulle vir hul afgode gemaak tot hulle verderf.

Hoséa 8

Hoséa 8:2-11