Hoséa 8:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Slagoffers, My aangebied, offer hulle — vleis is dit, en hulle eet; die Here het geen behae daarin nie. Nou sal Hy aan hulle ongeregtigheid dink en oor hulle sondes besoeking doen; hulle sal teruggaan na Egipte.

Hoséa 8

Hoséa 8:5-14