Hoséa 7:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle sê nie in hulle hart dat Ek aan al hulle boosheid dink nie; nou omsingel hulle dade hulle, dit lê oop voor my aangesig.

Hoséa 7

Hoséa 7:1-11