Hoséa 7:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hulle keer terug, maar nie na bo nie; hulle is soos ’n bedrieglike boog; hulle vorste sal val deur die swaard weens die skeldwoorde van hulle tong. Dit is hulle bespotting in Egipteland.

Hoséa 7

Hoséa 7:9-16