Hoséa 6:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom het Ek hulle neergekap deur die profete, hulle gedood deur die woorde van my mond, en die oordele oor jou kom te voorskyn soos ’n ligstraal.

Hoséa 6

Hoséa 6:3-9