Hoséa 6:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En laat ons ken — laat ons dit najaag om die Here te ken; sy opgang is so seker soos die dagbreek, en Hy sal tot ons kom soos die reën, soos die laat reëns wat die aarde besproei.

Hoséa 6

Hoséa 6:1-8