Hoséa 6:10-11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

10. In die huis van Israel het Ek ’n afskuwelike ding gesien: Efraim het daar tot hoerery verval, Israel is verontreinig.

11. Ook vir jou, o Juda, is daar ’n oes beskik as Ek die lot van my volk verander.

Hoséa 6