Hoséa 6:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53) KOM en laat ons terugkeer tot die Here; want Hy het verskeur en sal ons genees, Hy het geslaan en sal ons verbind.