Hoséa 5:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hulle het troueloos gehandel teen die Here, want hulle het onegte kinders verwek; nou sal die nuwemaan hulle met hul velde verteer.

Hoséa 5

Hoséa 5:1-11