Hoséa 4:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom sal dit met die priester gaan soos met die volk — Ek sal by hom besoeking doen oor sy weë en hom vergeld na sy dade.

Hoséa 4

Hoséa 4:8-15