Hoséa 4:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis; omdat jý die kennis verwerp het, sal Ek jou verwerp, sodat jy vir My die priesteramp nie sal bedien nie; omdat jy die wet van jou God vergeet het, sal Ek ook jou kinders vergeet.

Hoséa 4

Hoséa 4:1-13