Hoséa 4:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom treur die land, en alles wat daarop woon, kwyn weg: die wilde diere van die veld en die voëls van die hemel, ja, ook die visse van die see kom om.

Hoséa 4

Hoséa 4:1-5