Hoséa 4:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ek sal oor julle dogters geen besoeking doen omdat hulle hoereer nie, en ook nie oor julle skoondogters omdat hulle owerspel bedryf nie; want die manne sonder hulleself af met die hoere en offer met die tempelhoere. So kom dan die volk wat geen verstand het nie, tot ’n val.

Hoséa 4

Hoséa 4:13-19