Hoséa 3:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want die kinders van Israel sal ’n lang tyd bly sit sonder koning en sonder vors en sonder slagoffer en sonder klippilare en sonder efod en huisgode.

Hoséa 3

Hoséa 3:1-5