Hoséa 2:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En sy sal haar minnaars agternaloop, maar hulle nie inhaal nie; en sy sal hulle soek, maar nie vind nie. Dan sal sy sê: Ek wil heengaan en terugkeer na my vorige man, want toe het ek dit beter gehad as nou.

Hoséa 2

Hoséa 2:1-10