Hoséa 14:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die wat onder sy skaduwee sit, sal weer koring laat groei; en hulle self sal bloei soos die wingerdstok; die roem daarvan sal wees soos die wyn van die Líbanon.

Hoséa 14

Hoséa 14:1-10