Hoséa 14:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wie wys is, laat hom op hierdie dinge let! Wie verstandig is, laat hom dit erken! Want die weë van die Here is reg; en die regverdiges sal daarop wandel, maar die oortreders daarop struikel!

Hoséa 14

Hoséa 14:2-10