Hoséa 13:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En nou gaan hulle voort om te sondig en het vir hulle ’n gegote beeld van hulle silwer gemaak, afgode volgens hulle insig, geheel en al smidswerk; van hulle word gesê: Die mense wat offer, vereer kalwers met kusse!

Hoséa 13

Hoséa 13:1-9