Hoséa 13:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Uit die mag van die doderyk sal Ek hulle loskoop, Ek sal hulle verlos van die dood. Dood, waar is jou pestilensies? Doderyk, waar is jou verderf? Berou bly vir my oë verborge.

Hoséa 13

Hoséa 13:11-15