Hoséa 13:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Waar is nou jou koning, dat hy jou kan verlos in al jou stede, en jou regters van wie jy gesê het: Gee my ’n koning en vorste?

Hoséa 13

Hoséa 13:9-15