Hoséa 12:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Efraim sê: Tog het ek ryk geword, ek het vir my ’n vermoë verwerf. Alles wat ek verwerf het, is nie genoeg om op my enige sondeskuld te lê nie.

Hoséa 12

Hoséa 12:7-15