Hoséa 12:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ja, hy het met die Engel geworstel en die oorhand gekry, hy het geween en Hom gesmeek. By Bet-el het hy Hom gevind, en daar het Hy met ons gespreek.

Hoséa 12

Hoséa 12:1-10