Hoséa 12:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Efraim hou hom besig met wind, en hy agtervolg die oostewind; die hele dag vermeerder hy leuens en geweld, en hulle sluit ’n verbond met Assur, terwyl olie na Egipte gevoer word.

Hoséa 12

Hoséa 12:1-10