13. En Jakob het gevlug na die veld van Aram, en Israel was diensbaar vir ’n vrou as loon, en vir ’n vrou het hy vee opgepas.
14. Maar deur ’n profeet het die Here Israel uit Egipte laat optrek, en deur ’n profeet is hulle opgepas.
15. Efraim het die Here bitterlik geterg; daarom sal Hy sy bloedskulde op hom laat neerkom, ja, sy Here sal hom vir die aangedane smaad vergelde.