Hoséa 11:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want my volk dwing om van My afvallig te word; en as die profete hom roep na bo, rig hy hom glad nie op nie.

Hoséa 11

Hoséa 11:2-11