Hoséa 11:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hoe meer die profete hulle geroep het, des te meer het hulle van húlle af weggeloop; hulle het aan die Baäls geoffer en vir die gesnede beelde rook laat opgaan.

Hoséa 11

Hoséa 11:1-5