Hooglied 7:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ek het gedink: Laat ek op die dadelpalm klim, laat ek sy trosse gryp; en laat u borste tog wees soos trosse van die wingerdstok, en die geur van u asem soos dié van appels,

Hooglied 7

Hooglied 7:1-13